ATKV Applous Choir Leader Workshops 2010: Queenstown

ATKV Applous Choir Leader Workshops 2010: Queenstown

Gisela de Villiers en Petru Grabe bied die Afrikaanse Taal & Kultuur Vereniging Applous Koorleierwerkswinkel op Queenstown aan.

Koorleiers van skoolkore, kerkkore, volwasse kore, jeugkore, plaaskore en ander is welkom. Opgelei of nie, die aanbieders is gerat om enigeen te kan help en elke kursusganger sal by die werkswinkels baat vind.

Tydens die werkswinkels sal onder andere die volgende aspekte van koorafrigting behandel word: oudisies, stembou, intonasie en akoestiek, die kies van ‘n repertorium, dirigeertegniek, verhoogetiket, ens.

Date:
5 May 2010
Time:
09:00
City/Town:
Queenstown
Duration:
2 dae
Ticket Price:
R350 sluit kursusmateriaal en etes in
Bookings:
+27 (0)11 919 9000 of http://atkvprojekte.co.za/Applous/
Organiser/Presenter:
ATKV-Applous
Phone Number:
+27 (0)11 919 9000
Email Address:
.(JavaScript must be enabled to view this email address)
Website:
http://atkvprojekte.co.za/Applous/

What's On

April 2010
S M T W T F S
28 29 30 31 1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30 1

Kids & Family

Lifestyle

TUTTI

Classifieds