ATKV Applous Choir Leader Workshops 2010: Vryheid

ATKV Applous Choir Leader Workshops 2010: Vryheid

Margie Spaumer en Neels Boonzaaier bied die ATKV-Applous Koorleierwerkswinkel op Vryheid aan.

Koorleiers van skoolkore, kerkkore, volwasse kore, jeugkore, plaaskore en ander is welkom. Opgelei of nie, die aanbieders is gerat om enigeen te kan help en elke kursusganger sal by die werkswinkels baat vind.

Tydens die werkswinkels sal onder andere die volgende aspekte van koorafrigting behandel word: oudisies, stembou, intonasie en akoestiek, die kies van ‘n repertorium, dirigeertegniek, verhoogetiket, ens.

Date:
22 April 2010
Time:
09:00
City/Town:
Vryheid
Venue:
Laerskool Lucas Meyer
Duration:
2 dae
Ticket Price:
R350 sluit kursusmateriaal en etes in
Bookings:
+27 (0)11 919 9000 of http://atkvprojekte.co.za/Applous/
Organiser/Presenter:
ATKV-Applous
Phone Number:
+27 (0)11 919 9000
Email Address:
.(JavaScript must be enabled to view this email address)
Website:
http://atkvprojekte.co.za/Applous/

What's On

April 2010
S M T W T F S
28 29 30 31 1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30 1

Kids & Family

Lifestyle

TUTTI

Classifieds